#GNV Pieter Cloete gesels met Sumarie Jordaan

--:--
Pieter Cloete het met Sumarie Jordaan, 'n 19-jarige student van Belville gesels oor haar liedjie, "Verander jou siening". Die inspirerende liedjie het soos 'n veldbrand versprei op sosiale media. Sumarie vertel waaroor die liedjie gaan en ook haar uitdagings en hoe sy dit oorkom.
8 Feb 2019 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes