Billy Forrest kuier in Gister Se Grotes

--:--
Hy staan bekend as die man met een gesig, maar vele name. Jy ken hom waarskynlik vir die treffer Tiny Bubbles. Maar as jy gedink het dis al waarvoor Billy Forrest bekendstaan, maak jy ‘n reuse fout. Hy is ook ‘n liedjieskrywer, musiekvervaardiger en ‘n agter-die-skerms-legende wie se lewe onlangs ‘n rowwe draai geloop het.
10 Feb 2019 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes