#GROOTtrauma 06 Februarie 2019

Loading player...
Ons gesels met Dr Jacobus Benson oor 'n nuwe studie waarmee hy tans besig is om hipertensie (hoë bloedruk) te normaliseer sonder medikasie. Die studie, "Aortic Arch Baroreceptor Stimulation" gaan binne die volgende 2 tot 5 jaar op mense getoets kan word. Dr Jacques Koning, Xander Loubser en Dr Jaco van Niekerk is saam in die ateljee.
6 Feb 2019 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 11 Maart

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter dokter spesialiseer daarin om mediese beelde soos X-strale en skanderings te interpreteer om diagnoses te maak? >Bobby waarsku ná laser sy seun se sig bedreig >Wêreldnierdag >Cindy Holtzhausen en Dr Louise Engelbrecht gesels oor…
11 Mar 43 min

#GROOTtrauma | 4 Maart

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvra Vraag - Hoeveel verskillende kleure kan die menslike oog ongeveer onderskei? >Dink jouself fiks: Jou brein kan jou spiere help oefen >Goedkoop fillers en “fake doctors” >Deon Ceronia gesels oor Wêreld Gehoordag >Dr Jaco se wenk vir…
4 Mar 41 min

#GROOTtrauma | 25 Februarie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvra Vraag -Hoeveel weke duur ’n gemiddelde menslike swangerskap? >Eric Dane verloor sy stryd teen ALS >Suikerdrankies Gekoppel aan 34% Hoër Risiko vir Angs by Tieners >Dr Jaco beantwoord jou vrae. >Dr Jaco se wenk vir die week.
25 Feb 33 min

#GROOTtrauma | 18 Februarie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvra Vraag - Waar of Onwaar: Die kornea is die enigste lewende weefsel in die liggaam wat nie ’n direkte bloedtoevoer het nie. >Groot MIV-entstofproef begin in Suid-Afrika >Dokter beweer hy ‘smoor’ kanker met ivermektien >Dr Judey Pretorius…
18 Feb 45 min

#GROOTtrauma | 11 Februarie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Wat beteken die term: Kroniese siekte? >Gratis HPV-entstof gee miljoene Suid-Afrikaanse meisies ’n kans op ’n kankervrye toekoms >Wat is die nuwe tendens “Dark Showering”? >Osteoartritis raak al hoe meer jong volwassenes en kan…
11 Feb 41 min