#GROOTtrauma 23 Januarie 2019

--:--
Gert van Rooyen en Joey Haarhoff het Suid-Afrika geskok in die vroeë 1980's, na onthullings dat die twee meisies ontvoer het. Vanaand kuier Alet van Rensburg, joernalis en uitvoerende vervaardiger van die program Fokus op SABC, in die ateljee om meer oor die saak, nuwe onthulings en die pad vorentoe te gesels. Jacques Botes gesels oor die trauma waardeer ouers moontlik kon gaan en hoe om die verlies te hanteer.
23 Jan 2019 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes