Luister: Ghapi meen musikante ‘moet hoop skep vir SA’
--:--
“In ons land is daar tans ʼn gevoel van desperaatheid, mense raak moedeloos. Ek dink “Die Gelofte” herinner ons weer dat ons net op die Here moet vertrou.”