Cora Marie Insetsel - Gister Se Grotes

--:--
Cora Marie, die verhoognaam van Cora Nell (1953–1994), was 'n Afrikaanse country-sangeres. Sy reik oor haar loopbaan sowat 22 langspelers uit, waarvan 14 goue status behaal. Haar grootste treffers, waarmee sy bekendheid verwerf, was Gee haar 'n roos en Mamma Leonie. Sy is in 1994, op 41-jarige leeftyd, aan kanker oorlede.
21 Oct 2018 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes