#JouMenseMyMense – 23 Oktober 2018 – “Our Home”

Loading player...
Vilna Badi stap al 13 jaar lank die strate van Sunnyside om een vrou op ‘n slag te red uit die kloue van human trafficking. Deur haar bediening, “Jesus4Real Ministries” het sy aanvanklik begin as ‘n evangelis wat uitreik na mense op straat met die eenvoudige begeerte om mense lief te hê soos Jesus het. Vandag deel sy haar lewe en ‘n huis met slagoffers en leef hierdie Mama V ‘n “jou mense is my mense” voorbeeld van innooi en nader bring soos Jesus sou. By “Our Home” verander mense se stories…
23 Oct 2018 8AM Afrikaans South Africa Technology · TV & Film

Other recent episodes

Zander Van Der Westhuizen gesels met Zakhe Mazibuko

Zander Van Der Westhuizen het vanaand op die Gospelprogram met Zakhe Mazibuko gesels oor die werk van PEN in die middestad van Pretoria. Zakhe Mazibuko het ook sy ongelooflike getuienis gedeel en vertel wat hy glo is die oplossing vir misdaad in Suid Afrika.
28 Apr 2AM 32 min