#JouMenseMyMense - 2 Oktober - Bejaardes, Borskanker

Loading player...
'n Dubbeldoor #JouMenseMyMense ter viering van #Bejaardedag en #Borskankermaand. Ons het by die Centurion Raad vir Bejaardes se Expo50 gaan inloer en Ouma Hettie langs die tennisbaan waar haar kleinseun aan ‘n tennistoernooi deelgeneem het, gaan verras met ‘n plantjie vir haar tuin en ‘n soetbederf soos sy gereeld vir behoeftige enkelmammas uitdeel – ‘n dankie vir haar volgehoue diensbaarheid ten spyte van haar eie stryd met borskanker.
3 Oct 2018 2AM Afrikaans South Africa Technology · TV & Film

Other recent episodes

Zander Van Der Westhuizen gesels met Zakhe Mazibuko

Zander Van Der Westhuizen het vanaand op die Gospelprogram met Zakhe Mazibuko gesels oor die werk van PEN in die middestad van Pretoria. Zakhe Mazibuko het ook sy ongelooflike getuienis gedeel en vertel wat hy glo is die oplossing vir misdaad in Suid Afrika.
28 Apr 2AM 32 min