Egpaar wil inspireer met hul sang

--:--
Nadat tragedie sy pad met Liezel en haar twee kinders s’n laat kruis het, het hulle saam besluit om ’n nuwe begin te maak.
14 Aug 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Diaan Daniels sê waarom kurwes die kollig verdien

Die gesogte modeontwerper en televisiepersoonlikheid Diaan Daniels glo egter dat kurwes die kollig verdien en deel in dié podsending wenke sowel as die foute wat hy geglo gemaak word wanneer dit by deftige drag in plusgrootte-mode kom.
11 Jun 7 min