GNV - 27 Julie 2018 - 18:30

--:--
Goeie Nuus Vrydag storie:
Jong kinders se toegang tot die Bybel en 'n verhouding met die Here lê vir Shania-Lee Mayoss (12) na aan die hart en daarom het sy besluit om 'n projek van stapel te stuur om meer kinders in dié opsig te help.
27 Jul 2018 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes