GROOTtrauma 27 Junie 2018

--:--
Dié program word opgedra aan Neels Rademeyer, rugby speler van Tuine Sport Klub (Grizzly's) wat onlangs oorlede is aan 'n hartaanval tydens 'n rugby wedstryd. Ons gesels met Erika Coetzee wat 'n hartaanval oorleef het weens suksesvolle KPR, Xander Loubser (Best Care) vertel (en wys) ons hoe om KPR te doen. Dr Jaco van Niekerk vertel meer oor hoe Trauma as 'n veld ontstaan het.
27 Jun 2018 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes