Luister: Bouwer en Leandie as ‘Thys & Trix’

--:--
“Ek weet ander paartjies gaan stap die Otter of die Camino of kry bypassende tatoeëermerke om hul verhoudings te toets – ons het ʼn fliek aangepak.”
22 Jun 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Veilig met vuurwapens en kinders in die huis

Ian Cameron en Heinke Hartdegen is albei ouers en voorstanders van wettige en verantwoordelike vuurwapeneienaarskap. Hulle gee raad oor hoe om seker te maak jou kinders bly veilig as dit by vuurwapens in die huis kom.
15 Apr 7 min