#MyStorie - Dennis

--:--
Elke dag as ons werk toe ry, of oor naweke rondrits, kyk ons vas in hawelose persone by 'n verkeerslig of straathoek. Ek is altyd baie vinnige om te oordeel. En, wonder gereeld.. Hoe beland jy op straat? Die eintste vraag het my genoop om by die organisasie PEN 'n draai te maak en met een van die tale hawelose persone waarna hul omsien, die vraag te gaan vra. Dennis, 'n hawelose persoon wat deel is van PEN se program, deel sy storie.
24 May 2018 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes