GROOTtrauma 23 Mei 2018

Loading player...
Christo en Annelize Brits kuier in die ateljee en vertel meer van, onder andere hul uitdagings om 'n blinde seun groot te maak. Hul deel ook wat hul geleer het oor die jare. Ons gesels ook oor die noodsaaklikheid van noodhulp (eerste hulp). Dr Jaco van Niekerk en Gareth Pahl (High Risk Unit) asook Ruan Vermaak van Crisis on call is gaste.
23 May 2018 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 1 Julie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan in die menslike liggaam is by geboorte amper dieselfde grootte as in volwassenheid? >Ashwagandha: Natuurlike hulpmiddel of nuwe gesondheidsrisiko? >Dr Ben Moodie - Baanbreker-operasie gee nuwe hoop vir Alzheimer-lyers >Dr Jaco se wenk…
1 Jul 41 min

#GROOTtrauma | 24 Junie 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar Griep en verkoue is dieselfde ding — dit is net verskillende terme wat dieselfde siekte beskryf. >Cauliflower ear: ’n gevaarlike tendens onder mansIntro: >Dokter waarsku teen energie-drankies vir kinders ná 13 jarige-leerder…
24 Jun 43 min

#GROOTtrauma | 17 Junie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter liggaamsdeel verloor die vinnigste hitte as dit nie bedek is in baie koue toestande nie? >Nuwe MIV-inspuiting GROOT deurbraak vir S.A. >Scleroderma bewusmakingsweek >Moet ek nog steeds water drink in die winter? >Dr Jaco…
17 Jun 39 min

#GROOTtrauma | 10 Junie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter oogtoestand veroorsaak dat die natuurlike lens van die oog geleidelik waserig word? >Comrades 2026: Wat Gebeur Regtig met Jou Liggaam >Wat is ‘n Pulmonale Embolisme? >CPR en AED bewusmaking >Dr Jaco se wenk vir…
10 Jun 49 min

#GROOTtrauma | 3 Junie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter noodhul-tegniek word gebruik wanneer iemand verstik en nie kan asemhaal nie? >Wêreld Melkdag >Wat is sepsis? >Is Dit Uitbranding... of Jou Skildklier? >Dr Jaco se wenk vir die week
3 Jun 39 min