22 May My besef dat Afrikaans, Christenskap en rugby nie boos is nie’

MAROELA MEDIA  |  MAROELA-ONDERHOUDE
Van ʼn jong Durbanse seun wat in die Hindoegeloof grootgeword en geleer het dat Afrikaans en rugby boos is tot ʼn man wat al talle Afrikaanse boeke geskryf het, ʼn Christen is en rugbyspelers met sy motiveringspraatjies help.
Loading player...