GROOTtrauma 09 Mei 2018

--:--
Gareth Pahl van High Risk Unit gesels oor motorist se veiligheid tydens inbrake en transito rooftogte en ons gesels met Corne Griffiths oor 'n persoonlike ervaring van 'n nare situasie wat sy in was en oorkom het met die hulp van Crisis on Call. Marius Vermaak is ons ander gas, hy is die Direkteur van Crisis on Call.
9 May 2018 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes