3 May RUDIE VAN RENSBURG: HANS STEEK DIE RUBICON OOR

In gesprek met: Kerneels Breytenbach. Aangebied deur Queillerie. Hans wil op 90 op sy éie terme oud word en neem Huis Madeliefie op horings met ’n properse ouetehuisopstand. Kerneels vra die bekende misdaadskrywer uit oor sy bitterlik snaakse roman, waar daggakoekies, ontkleedansers en vet sports aan die orde van die dag is.
Loading player...