3 May ANTOINETTE PIENAAR: DIE LANG MAN SONDER SKADUWEE

In gesprek met: Dave Pepler. Aangebied deur Penguin Random House. Die geliefde RSG-kruievrou en topverkoper-skrywer van Kruidjie roer my sit in haar jongste boek haar roeping as geneser voort. Sy en haar getroue vennoot, Oom Johannes, vertel Dave hoe Karookruie ingespan kan word om allerhande kwale te genees, en watter krag in die ou stories, raaisels en rympies van die Griekwa-mense skuil.
Loading player...