GROOTtrauma 02 Mei 2018

--:--
Nicolene Strydom deel haar persoonlike storie. Haar seun, Nathan, is slegs 'n paar dae na geboorte oorlede weens die virus Groep B Streptococcus Meningitis. Dr Jaco van Niekerk deel ook sy kommentaar ivm die virus. Verder gesels ons ook oor die onlangse geweld langs die N3 en hoe jy jouself kan beveilig.
2 May 2018 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes