#JouMenseMyMense 27 Maart 2018 – “Super Girl”, Amelie

Loading player...
Ons het 'n klein vegter dogtertjie (10) by Laerskool Voorpos verras en vir haar klas partytjie gehou! Sy is in Januarie gediagnoseer met rare chroniese immuunsiekte... Haar mamma is 2 jaar gelede op 38 met borskanker gediagnoseer... Amelie het ten spyte van chemo steeds die redenaars by haar skool gewen in haar Graad en 90% gemiddeld vir die kwartaal!
27 Mar 2018 4AM Afrikaans South Africa Technology · TV & Film

Other recent episodes

Zander Van Der Westhuizen gesels met Zakhe Mazibuko

Zander Van Der Westhuizen het vanaand op die Gospelprogram met Zakhe Mazibuko gesels oor die werk van PEN in die middestad van Pretoria. Zakhe Mazibuko het ook sy ongelooflike getuienis gedeel en vertel wat hy glo is die oplossing vir misdaad in Suid Afrika.
28 Apr 2AM 32 min