Optel, die hond, se nalatenskap #JouMenseMyMense SPAR

Loading player...
Lindie Strydom gaan kuier by die eienaar van 'n optelhond, genaamd, Optel, wat haar lewe so verander het, dat sy nou die wêreld verander. #JouMenseMyMense saam met #SPAR #Optel #Dierbaar
13 Mar 2018 4AM Afrikaans South Africa Technology · TV & Film

Other recent episodes

Zander Van Der Westhuizen gesels met Zakhe Mazibuko

Zander Van Der Westhuizen het vanaand op die Gospelprogram met Zakhe Mazibuko gesels oor die werk van PEN in die middestad van Pretoria. Zakhe Mazibuko het ook sy ongelooflike getuienis gedeel en vertel wat hy glo is die oplossing vir misdaad in Suid Afrika.
28 Apr 2AM 32 min