CANSA Shavathon: Rekord Onderhoud

Loading player...
Susan Botha het Saterdag, 24 Februarie 2018, regstreeks vanaf The Grove winkelsentrum uitgesaai, terwyl die CANSA Shavathon in die agtergrond hare gekleur en geskeer het. In die klankgreep praat Ruben Delmage met 'n jong dogtertjie, wat haar haar poniestert laat afsny het, vir haar pa wat ook teen kanker geveg het. Direk daarna het Susan met Nicole du Randt van Rekord gepraat oor hul betrokkenheid op die dag.
24 Feb 2018 3AM Afrikaans South Africa Technology · TV & Film

Other recent episodes

Zander Van Der Westhuizen gesels met Zakhe Mazibuko

Zander Van Der Westhuizen het vanaand op die Gospelprogram met Zakhe Mazibuko gesels oor die werk van PEN in die middestad van Pretoria. Zakhe Mazibuko het ook sy ongelooflike getuienis gedeel en vertel wat hy glo is die oplossing vir misdaad in Suid Afrika.
28 Apr 2AM 32 min