Dawid van Lill kuier in Gister Se Grotes
--:--
Slimkop Dawid van Lill van Flink Dink gesels oor hoe hy 'n lewe maak uit die opstel en aanbied van quiz of vasvrae-programme.