#Celebrityvat5 - Leandie du Randt Bosch

Loading player...
Leandie was 'n groot sport toe sy aan #5to9metAnnelie se #Celebrityvat5 deelgeneem het. Luister hier na wie haar gunsteling Spice Girl is ens.
28 Oct 2017 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Liefvlam

Liefvlam het by Annelie kom kuier op #MIRRAG oor haar nuwe enkelsnit, ‘Ek Mis Jou Nou’.🎶✨ ‘n Persoonlike lied oor verlange, herinneringe en om iemand se lig en liefde elke dag saam met jou te dra. Beskikbaar op alle digitale platforms! Gaan luister Nou! 🎶
6 May 21 min

Logan Pietersen

Logan Pietersen het op #MIRRAG kom kuier by Annelie Bouwer oor sy nuwe enkelsnit, ‘Help My Glo’. Met eerlike woorde, rou emosie en ‘n boodskap wat gaan bly!
5 May 14 min

Jan Blohm - Tot daar waar die lig is

Jan Blohm kuier op #MIRRAG met Annelie Bouwer om te gesels oor sy nuwe album, ‘Tot daar waar die lig is.’🎶✨ Jan praat baie openlik op hierdie album oor die maniere waarop hy probeer het om pyn stil te maak en die rol wat Geloof nou in sy lewe speel…
13 May 29 min