Gert van Tonder (Groep Twee) kuier in Gister Se Grotes

--:--
Gert van Tonder vertel van die sukses wat hy en Sias Reinecke bereik het met Groep Twee. Asook wat gebeur het nadat die groep ontbind het.
15 Oct 2017 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Lunch Punch: "Captive" leeubedryf-debat

Volledige debat oor die gevange leeubedryf, na die vrystelling van die verslag deur Minister Barbara Creecy. Sy het die verslag van die ministeriële taakspan oor die "captive" leeubedryf vrygestel. Die Kabinet het die vrystelling van die verslag en sy aanbevelings vir implementering goedgekeur. Die ministeriële taakspan is in Desember 2022…
24 Apr 36 min