16 Aug #SlatDiePad Ongeluk by Centurion Onderhoud

GROOTFM 90.5  |  #SLATDIEPAD
Ruben Delmage het met die twee manne gesels wat gehelp om die persoon wat die ongeluk op die N1 veroorsaak het en wat probeer wegkom het vas te trek. Die twee manne is: Stehan Cloete en Etienne van der Linde. Daar was so ietsie klein ook gewees as beloning vir die GROOT heldedaad!!
Loading player...