#SlatDiePad Jannie Putter oor sy nuwe boek - Wen 'n hart

--:--
Jannie Putter het op #SlatDiePad kom draai maak om te gesels oor sy nuwe boek "Wen 'n hart". Luister gerus weer hier na die onderhoud.
11 Feb 2021 English South Africa Technology

Other recent episodes

Marieke en Eugene Erasmus - Kids in action - Cemetary Care.

Marieke en Eugene Erasmus het saam met Ma Charmaine Erasmus die Hartbeespoort Begraafplaas besoek en was so bedroef om die grafte in so 'n toestand te sien. Hulle het toe net daar en dan besluit om 'n besigheid te begin op so jong ouderdom. Luister gerus weer hier na die…
19 Mar 2021 14 min

#SlatDiePad Francis Cloete red Estelle en drie kinders se lewe

Francis Cloete het sy storie met ons kom deel oor hoe hy in 1988 onverwags Estelle en haar drie kinders se lewe moes red. Hy het hierdie jaar, 34 jaar later, uitgereik en vir Estelle probeer opspoor. Estelle het ook by ons aangesluit in die ateljee met 'n boodskap vir…
12 Feb 2021 29 min

#SlatDiePad Jarelange verneukery - Hoe vergewe jy?

Russel en Sanet Fagan het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina Coetzer 'n draai kom maak om te gesels oor hoe Sanet vir Russell moes vergewe na jarelange verneukery... Luister gerus weer hierna.
8 Dec 2020 34 min

#SlatDiePad HUB van Atterbury - Armond Boshoff

HUB van die Atterbury groep - Armond Boshoff het op #SlatDiePad by Ruben en Nina kom inloer om te gesels oor die splinternuwe Castle Gate sentrum wat Donderdag 26 November sy deure oopmaak. Luister gerus weer hier na die onderhoud.
26 Nov 2020 25 min

#GoeieNuusVrydag 30-10-2020

Vyf hout bokse met 15 silwer muntstukke is opgeveil ten bate van GROOTfm 90.5 se omgee-projekte! Die doelwit was ‘n stewige honderd duisend rand. Ons projekorganiseerder, Lindie Strydom het die gaste vertel van ons verskillende inisiatiewe in die gemeenskap waarna die Hoof Uitvoerende Beampte van Silgonex, Marius du Plessis die…
30 Oct 2020 4 min