31 May Kinderbeskermingsweek - Peggie Mars - Wheel Well

GROOTFM 90.5  |  #SLATDIEPAD
Dis Nasionale Kinderbeskermingsweek (27 Mei – 5 Junie…)

Kinders het die REG om altyd veilig te wees!
En Wheel well in samewerking met ‘n versekeringmaatskappy is besig om te wys hoe baie hulle vir ons SA-jeug omgee en meer spesifiek op veiligheid in motors. GROOTfm 90.5 het so bietjie met Peggie Mars rondom hierdie gesels.
Loading player...