Georgetown Band op #SlatDiePad met Ruben Delmage
--:--
Georgetown Band het op #SlatDiePad met Ruben Delmage kom kuier en behoorlik ons aan die brand kom sing! Hierdie ouens se musiek is net eenvoudig op 'n ander vlak en ons het hulle baie geniet. As jy die onderhoud gemis het kan jy weer hier daarna luister...