Derick, Fanie, Francois en Maya!
--:--
Johan Anker tree in gesprek met jeugskrywers van Human & Rousseau en Tafelberg oor hul jongste boeke: Derick van der Walt, Fanie Viljoen, François Bloemhof en Maya Fowler. Nuwe tendense in die Afrikaanse jeuglektuur, en die verskille en ooreenkomste tussen die skryf van jeug - en volwasse fiksie, word bespreek.