SA se eerste erfridder

Albert Grundlingh gesels met die skrywer Ebbe Dommisse en Sir David Graaff, die kleinseun van Sir David Pieter de Villiers Graaff, oor dié invloedryke politikus wat ’n hoogs suksesvolle sakeman was, asook ’n entrepreneur wat as die pionier van koelbewaring in Suid - Afrika 'n fortuin uit bevrore vleis en voedsel opgebou het.