Geloof deur die klank van Afrikaanse Gospel Rap - Onblusbaar
Loading player...
Van ’n klein dorpie soos Mosselbaai tot die wêreld van Afrikaanse gospel-rap, deel Onblusbaar haar verhaal van geloof, deursettingsvermoë en ’n passie om God se boodskap deur musiek te deel.
Deur uitdagings soos boeliegedrag en eensaamheid het gospel-hip-hop vir haar ’n bron van hoop en bemoediging geword. Sy gesels oor haar geloofsreis, haar passie vir musiek en haar begeerte om veral jongmense deur die Evangelie te bereik.