Van Tronk en Dwelms na Ware Vryheid - Danovan Fineel
Loading player...
Danovan Fineel deel sy aangrypende getuienis van jare in die tronk, meer as 15 jaar se dwelmverslawing en die uitdagings van grootword sonder ’n pa. Nadat hy verskeie kere deur rehabilitasie gegaan het, het hy uiteindelik ware vryheid gevind.
“Dit is God wat die verskil gemaak het,” vertel hy.
Moenie hierdie kragtige verhaal van hoop, herstel en verlossing misloop nie.
“Dit is God wat die verskil gemaak het,” vertel hy.
Moenie hierdie kragtige verhaal van hoop, herstel en verlossing misloop nie.