Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “The joy of Sabbath keeping.”
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Moenie ‘n perfekte huwelik najaag nie.”
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 9 met die tema: “God is ‘n regverdige regter.”
Johann Els gesels met Leon Ferreira. Bruis tydskrif het nounet ‘n artikel gedoen oor sy - en sy vrou Amanda, se stryd teen Kanker en hoe dit sy verhouding met die Here geraak het. Hulle is beide nou gesond, so nou wil ons weer met hom opvang en sien hoe…
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Koba se moedbreekhek” uit Rom 8:28.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.