
Leon en Amanda Ferreira staan deur alles
Loading player...
Johann Els gesels met Leon Ferreira. Bruis tydskrif het nounet ‘n artikel gedoen oor sy - en sy vrou Amanda, se stryd teen Kanker en hoe dit sy verhouding met die Here geraak het. Hulle is beide nou gesond, so nou wil ons weer met hom opvang en sien hoe dit deesdae in hulle huis gaan. Dan na die onderhoud sal ons sy nuwe liedjie “Onaantasbaar” speel.





