
'n Nuwe stem op 'n Dinsdagoggend op Goeie Nuus Tyd...
Loading player...
Wynand Rossouw gesels met 'n nuwe stem op Radio Kansel: Rudi Botha. Rudi bring op 'n Dinsdagoggend net na 7h00 'n Christelike perspektief op die nuusgebeure in die wêreld, net hier op Radio Kansel. Ons leer hom bietjie van nader ken....





