
Matrieks in Kaapstad gewaarsku oor taxigeweld
Loading player...
Matriekkandidate in Kaapstad word aangemoedig om vroeër as gewoonlik van die huis te vertrek wanneer hulle eksamens gaan aflê. Dit volg nadat taxi- en bendegeweld vanoggend in Delft, Khayelitsha en Nyanga tot vervoerprobleme gelei het. Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, Jaco Londt, sê sommige kandidate wat vandag hul Engels-eksamen geskryf het, moes weens veiligheids- en vervoeruitdagings na alternatiewe sentrums herlei word:

