#OntbytMetDoepieEnNina - Geeweek (Roelien Potgieter en Atterbury Trust)

Loading player...
Louis van der Watt Hoof uitvoerende beampte  van die Atterbury Property groep, en ook een van die stigters en ‘n trustee van Atterbury Trust en Ananja Koen, Uitvoerende Hoof van Atterbury Trust kom vertel ons waar die droom begin het. Ons gesels ook met Roelien Potgieter, stasiebestuurder van GrootFM oor ons GeeWeek.
26 Oct Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - GeeWeek (Tjokkertjies vir Jesus)

Leonie du preez is die Tjokkertjies se lewensafrigter, Helen Du Plessis is die hoof by Tjokkertjies en Aiden Liebenberg is 'n Oud Tjokkertjie wat kom vertel hoe Atterbury trust 'n invloed gehad het op hulle en wat Tjokkers vir die gemeenskap bedoel
30 Oct 27 min

#OntbytMetDoepieEnNina - GeeWeek (Jou Mense My Mense)

Ons gesels vanoggend met Ntando Mahlangu van Jumping Kids, Jaco Coetzee wat die Terugploeg Drywer is, Sally Moumi – Mamma van Themba Moumi wat begin werk by Atterbury Teater 1 November en Danelle Strydom – Atterbury Trust
28 Oct 22 min