
Kus maak gereed vir 11 000 passasierskeep-besoekers
Loading player...
Die kus maak gereed vir 'n ekonomiese hupstoot aangesien Walvisbaai meer as 11 000 passasiers van internasionale passasierskepe sal verwelkom tussen Oktober en Januarie. Dit is egter 'n reuse-daling van die sowat 79 000 passasiers wat in die vorige seisoen die hawe aangedoen het. Die Gasvryheidsvereniging van Namibië se uitvoerende hoof, Gitta Paetzold, sê daar is haakplekke met visums, maar dit word aangespreek. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
Gitta Paetzold Vrydag
Gitta Paetzold Vrydag

