
Meatco blink uit in VK, selfs ná BKS-uitbreking
Loading player...
Meatco se bedrywighede in die Verenigde Koninkryk het 'n "STERK"-gradering in die jongste beoordeling deur Plimsoll Rating ontvang. Hierdie erkenning kom na die bek-en-klouseer uitbreking, wat toegang tot belangrike premium-uitvoermarkte ontwrig het. Plimsoll se beoordeling het 47 van die VK se toonaangewende vleis in- en -uitvoermaatskappye geëvalueer en hul finansiële prestasie, waardasie en sakevooruitsigte ondersoek. Meatco-woordvoerder Undamuje Hambira:

