
Wat's fout met pienk bal in swak lig, vra Pollock
Loading player...
Krieket: Die gewese Protea-kaptein en -snelbouler, Shaun Pollock, sê skeidsregters moet toegelaat word om van ‘n rooi na ʼn pienk bal oor te skakel sodat spel in swak lig kan voortgaan. Spel moes vroeg gestaak word op die eerste drie dae van die eerste toets tussen Suid-Afrika en Australië in Durban weens swak lig. ʼn Pienk bal, wat beter gesien word in swak lig, mag gebruik word indien albei spanne vooraf instem. Pollock verstaan nie die stigma wat aan die pienk bal kleef nie:

