André Lötter: Die man agter Gihan se glimlag

Loading player...
André Lötter vertel hoe dit voel om die stylvolle Gihan te vertolk en wat skuil onder daardie pasgemaakte pakke.Skakel Maandae tot Donderdae 18:30 in op kykNET (DStv-kanaal 144) vir Diepe Waters.
14 Oct 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Terug met 'n twist: Whaden Johannes gesels oor Jonty in Skemergrond

Van Arendsvlei tot Skemergrond! Whaden Johannes is terug op die kassie as Jonty Fortuin. Hy gesels oor om in Jonty se skoene te klim, die band met sy TV-gesin Ettienne Gerste en Kim Syster, en die drama wat nog by die Fortuins aan die broei is. Skemergrond is Maandae tot…
26 Nov 12PM 7 min

Sue Payler-Slabbert is terug op ons TV-skerms! Alles oor haar rol in ‘Krummels’

Sy’s terug! Ons kuier met aktrise en radiopersoonlikheid Sue Paylor-Slabbert oor haar karakter in Willie Esterhuizen se splinternuwe TV-filmkomedie ‘Krummels’. Ons gesels oor wie sy speel, wat kykers kan verwag van die warm, hartroerende storie oor vyf bejaarde vriende wat weier om onder te kry en wat terugveg as hul…
11 Nov 12PM 9 min

Agter die skerms met Deon Lotz: Die man agter Argos Meyer

Hy is die skurk wat jy liefhet om te haat maar hoe lyk die man agter Argos Meyer? Ons het met Deon Lotz gesels oor sy rol in Die Toring, die genot om 'n karakter te speel wat dinge doen wat jy nooit sou nie, en die geheime wat nog…
21 Oct 1PM 7 min

Twee geliefde gesigte groet Diepe Waters: Jean Henry en Altus Theart se laaste draaie

Hierdie week neem twee bekende Boskruin-inwoners afskeid. Jean Henry (Arno) maak Woensdag 23 September sy finale verskyning, terwyl Altus Theart (Rossouw) Donderdag 24 September sy laaste buiging maak. Albei karakters verlaat die dorp onder heel verskillende omstandighede, Arno ná die ineenstorting van sy huwelik met Karla, en Rossouw wat die…
23 Sep 1PM 21 min