
Geheime, skandale en tweede kanse – Waldemar Schultz in Diepe Waters
Loading player...
Skrywer, oud-professor en Sanet se groot geheim! Waldemar Schultz gesels oor sy karakter Alexander Smith wat vanaf Donderdag 19 Nov in Diepe Waters te sien is. kyNET kanaal 144 Man to Don 6:30pm

