Bizskoops - 8 Oktober 2026
Loading player...
Vandag op Bizskoops: Die Verenigde State het onderneem om sy vennootskap met Suid-Afrika op die gebied van mynbou te versterk, terwyl die Londen-gebaseerde geldoordragmaatskappy Wise voorbereidings tref om sy dienste in Suid-Afrika uit te brei.
Die ekonoom professor Waldo Krugell bespreek die rand, die mediumtermynbegroting en nog 'n brandstofprysverhoging.
Wat internasionale sake-nuus betref, het OpenAI erken dat sy reaksie op 'n kuberoortreding in Australië in Junie nie goed genoeg was nie en plaaslik het Santam se markwaarde met bykans 11 miljard rand gestyg.
Ons sluit die program af met 'n bespreking oor volhoubaarheid. Ons gesels met Sashen Singh van Nedbank, wat onlangs die ESG- en volhoubaarheidskonferensie bygewoon het.