Bizskoops - 1 Oktober 2026
Loading player...
Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrikaners kan vanaf aanstaande Woensdag rekordbrandstofpryse in die gesig staar, terwyl drie groot Suid-Afrikaanse kleinhandelaars hul leierskap verander.
Die ekonoom professor Waldo Krugell bespreek fiskale konsolidasie.
Wat internasionale sake-nuus betref, het OpenAI besluit om nie sy nuutste GPT-6.1 Astra-KI-model vry te stel nie, terwyl die handelsgeskil tussen die VSA en Kanada voortduur.
Ons sluit ons bespreking oor inflasie af met Pieter Wasserfall van JustMoney, en gesels met die politieke en tendensontleder JP Landman oor satellietinternetdienste in Suid-Afrika en Starlink.