
Bizskoops - 19 November 2026
Loading player...
Vandag op Bizskoops - Suid-Afrika se jaarlikse verbruikersinflasiekoers het in Oktober tot vyf-komma-twee persent gestyg African Bank het sy verhouding met die internasionale kredietgraderingsagentskap Moody’s Ratings beëindig, en die Johannesburgse Effektebeurs staan moontlik ’n administratiewe boete in die gesig. Die ekonoom Waldo Krugell verduidelik hoe die huidige rand-dollar-wisselkoers ’n invloed op hierdie week se rentekoersbesluit kan hê. In internasionale nuus bespreek ons hoe Nvidia ’n nuwe direksiekomitee ingestel het om toesig te hou oor nasionale veiligheid.

