Agriskoops - 7 Oktober 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoofbestuurder van TLU SA, Bennie van Zyl. Hy gesels oor insetkoste teenoor winsgewendheid, veral met ʼn uitdagende seisoen wat vir boere voorlê in terme van voorspellings van ʼn super El Niño. Hy deel TLU SA se advies hoe boere ʼn gesonde balans kan handhaaf tussen insetkoste en winsgewendheid.
7 Oct 1AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 8 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die operasionele bestuurder van die organisasie Ikusasa, Raymond Baker. Hy verduidelik wie Ikusasa is en wat hulle boerderye bied. Hy deel van hulle suksesverhale en die organisasies en betrokkenheid in die landboubedryf.
8 Oct 2AM 5 min

Agriskoops - 6 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met At van Schalkwyk van World Focus Agri. Hy gesels oor oor mikrofyn Kalk en gips. Hy verduidelik wat mikrofyn kalk en gips is, hoe dit werk, wanneer dit toegedien kan word en ook wat die voordele daarvan is.
6 Oct 12AM 6 min

Agriskoops - 6 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met At van Schalkwyk van World Focus Agri. Hy gesels oor oor mikrofyn kalk en gips. Hy verduidelik wat mikrofyn kalk en gips is, hoe dit werk, wanneer dit toegedien kan word en ook wat die voordele daarvan is.
6 Oct 12AM 6 min

Agriskoops - 5 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Sarel Bam van die maatskappy NuWater. Hy verduidelik hoe hulle stelsels gebruik maak van kombinasies van ultrafiltrering en omgekeerde osmose om water te herwin en terug te wen. Hy gee verder ʼn oorsig van die belangrikheid van goeie waterbestuur in terme van omgewingsregulasies…
5 Oct 12AM 5 min

Agriskoops - 2 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die besturende direkteur by AgriSeker, Reinhard Kuschke. Hy verduidelik die belangrikheid van oesversekering voor, tydens en ná die plantseisoen, aangesien weer soms baie onvoorspelbaar is. Hy gee ʼn oorsig van produkte wat AgriSeker aan boere bied om vir hulle gemoedsrus te gee.
1 Oct 11PM 5 min