Die Waarheid Is Duur, Veiligheid Nog Duurder

Loading player...
๐™’๐™–๐™–๐™ง๐™จ๐™ ๐™ช๐™ฌ๐™ž๐™ฃ๐™œ: ๐˜ฉ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ฌ ๐˜ด๐˜ฆ ๐˜’๐˜“๐˜Œ๐˜›๐˜š ๐˜ช๐˜ด '๐˜ฏ ๐˜ฃ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ต๐˜ซ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ฅ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ฌ๐˜ฆ๐˜ณ.
Ons gesels uit die suidpunt van Donker Afrika, so trek die gordyne toe en skink iets sterk.

Dis moord en roof. Dis vroue se lyke langs die pad en AK47's in taverns. Intussen word daar meer geld bestee om ministers veilig te hou as om die mense te beskerm wat hulle betaal. Veiligheid is mos 'n prioriteit. Net nie joune nie.

Dan skuif ons na die wรชreldverhoog. Wit kruise word geplant in die agterplaas van die Withuis, en skielik is moord op 'n klein groep mense in Suid-Afrika op die grootste verhoog ter wรชreld. Maar, natuurlik nie sonder 'g groot mate van kritiek nie.

Die Madlanga-kommissie duur voort. Ons luister, ons knikโ€ฆ en ons wonder of ons werklik reg was om al die "waarheid" te wou hoor.

Dis AK47's en agterplase.
Dis ministers en lyfwagte.
Dis kruise en kommissies.
Dis die waarheid, of ten minste die weergawe wat ons kon hanteer.
Dis KLETS.
7 Oct Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary

Other recent episodes

Wyn, Woorde en Bartho Eksteen

Daar is mense wat oor wyn praat, en dan is daar die man wat dit maak. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/wyn-woorde-en-bartho-eksteen/ Hierdie week KLETS ons saam met ๐—•๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ต๐—ผ ๐—˜๐—ธ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ฒ๐—ป van Bartho Eksteen Wynlandgoed. Hy vertel van die wyne wat ons op ๐Ÿฎ๐Ÿต ๐—ข๐—ธ๐˜๐—ผ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ gaan proe, en van dieโ€ฆ
14 Oct 39 min

Waaksaam, Welvarend en Windgat

Die vrees is nie meer 'n gevoel nie, dis 'n gewoonte. Die sleutels tussen jou vingers by die kar. Die "live pin" wat jy los voor jy huis toe ry. Elke vrou in jou lewe: jou Ma, jou suster, jou vriendin, jou biervrou, dra hierdie waaksaamheid soos 'n tweede vel,โ€ฆ
23 Sep 58 min

Wie's in Die Village en Wie's Net Kwaad?

Dit vat 'n village, sรช hulle. Maar niemand sรช ooit hoeveel van daai village eintlik idiote is nie. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/wies-in-die-village-en-wies-net-kwaad/ En intussen loop African Time al hoe vinniger uit: dis nie meer die grap oor laat kom by 'n braai nie, dis nou lewens wat betaalโ€ฆ
16 Sep 52 min

Wie Kyk na Jou Geld Terwyl Jy Rugby Kyk?

Colene het Bokkoors. Nie 'n verkoue nie, net groen en goud in die are. Maar terwyl ons almal die rugby volg, volg iemand anders jou bankbalans. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-258-wie-kyk-na-jou-geld-terwyl-jy-rugby-kyk/ Is jou geld werklik veilig in jou bank? Of in Cyril se bank? Ons kyk na die toenameโ€ฆ
9 Sep 59 min

Wag, Wat? Kanada Verloor Die Speletjie

Kyk hier: https://afrikaans.radio/klets/ep-257-wag-wat-kanada-verloor-die-speletjie/ Dis September, uiteindelik! Die vroue van Suid-Afrika kry โ€™n oomblik om asem te skep. Net jammer niemand het vir die ANC gesรช nie, want etlike dae voor die verkiesing is rus glad nie op hulle kalender nie. Oor die Atlantiese Oseaan speel Trump en Kanada intussen โ€™nโ€ฆ
2 Sep 56 min