Kremetarte, Koalisies en Kwalifikasies
Loading player...
Die kieser het gestem. Die politici besluit nog wat dit beteken.
In Gauteng raak die magspel net dikker, en jy begin wonder of die stemhokkie maar 'n "suggestion box" was.
Dan 'n voelgoed storie, want ons verdien een: Matthys gesels met ๐๐ฟ ๐ฆ๐ฎ๐ฟ๐ฎ๐ต ๐ฉ๐ฒ๐ป๐๐ฒ๐ฟ van die Baobab Foundation oor ๐๐ฅ๐๐ง๐๐ฉ๐๐ค๐ฃ ๐ฝ๐๐ค๐๐๐. Vyf kremetartbome wat onwettig onwortel is, is by Durban se hawe onderskep en veilig in Timbavati Natuur-reservaat geplant.
Colene weet waar die meeste grade in die wรชreld is. Slim grade, nie kwik nie...
Dis magspele en kremetarte.
Dis grade sonder 'n termometer.
Dis KLETS.