Elke Verkiesing Is Die Belangrikste. Tot Die Volgende Een.
Loading player...
Dis stemdag, en vandag is jy skielik belangrik vir elke politikus.
Vandag se munisipale verkiesing word beskou as een van die belangrikstes sedert 1994, en almal het ’n opinie oor waar jou kruis hoort. Colene en Matthys loop deur die opsies, die voorlopige peilings soos op 1 November en die campaign line waarmee elke party jou probeer omkoop.
Fekile vertel waar potholes vandaan kom. Dis minder ’n mysterie as wat die munisipaliteit hoop. Ons kyk ook wie die besigste partyleier was in die aanloop tot die verkiesing.
Durban as Olimpiese gasheer klink wonderlik, maar ons is nie seker dat die vlam so lank gaan kan brand met die petrol- en dieselpryse soos dit tans staan nie.
En by Kgosi Mampuru speel “Days (of Gays) of Our Lives” af. Die klappe waai, en dié een het ten minste ’n blou oog en 'n storielyn.
Dis kruise en campaign lines.
Dis potholes en politiek.
Dis KLETS.